Tjoef-Tjaf Vervoer
Tjoef-Tjaf Vervoer is ‘n speelse, navorsings-gebaseerde woordeskatspeletjie wat ontwerp is om noodsaaklike voorlees- en taalvaardighede te versterk deur middel van prent- en woordassosiasies op kaartjies. Die hooffokus is op die aanleer van woorde deur prentassosiasies en die ontwikkeling van woordeskat — twee krities belangrike voorleesvaardighede vir uiteindelike leesbegrip.
Hierdie speletjie is ideaal geskik vir jong leerders, lesers met leesagterstande, kinders met leer- en ontwikkelingsagterstande en diegene wat Afrikaans as tweede taal aanleer en hul beperkte woordeskatvaardighede wil verbreed. Dit dien as ’n waardevolle hulpbron vir alle opvoeders, want dit verg min voorbereiding, is koste-effektief, is maklik vervangbaar en kan direk in klaskamers geïmplementeer word.
Ontwerp deur Remediërende Spesialis Annemarie Roux en in lyn met die Wetenskap van Lees, bied dit elke ontwikkelende leser die gereedskap om ’n selfversekerde en goeie leser te word.
Watch it in action
Inhoud
This amazing Language Game consists of the following 72 cards:
- 24 coloured, child-friendly picture cards illustrating different modes of transport.
- 24 matching picture and word cards.
- 24 matching word cards (words only).
- Teacher instructions and ideas how to play different cards games.
- Print-and-play digital PDF (instant download).
Hoe om te speel
Voordele
- Builds early English transport-related vocabulary
- Supports correct pronunciation through modelling and repetition
- Reduces language anxiety through engaging, high-interest content
- Encourages oral language, discussion, and peer interaction
- Strengthens vocabulary foundations for reading development
Looking for more resources?
Browse the full Yellow Tree shop — phonics, comprehension, Afrikaans, and bundles.
