Back to shopBack to shop
Save R89
Decoding & PhonicsGamesDifferentiated LevelsAfrikaans
Sigwoorde as Outomatismes
R119R208
Hierdie kaartspeletjie is spesifiek ontwikkel om dekoderingsvaardighede te versnel - waar woorde as “outomatismes” gelees word. Dit beteken dat woorde met een oogopslag gelees word, sonder om die klanke een vir een uit te klank en sodoende die leesproses te vertraag.
Watch it in action
Inhoud
- Vlak 2 - 48 kaarte
- Vlak 3 - 48 kaarte
- Vlak 4 - 48 kaarte
Voordele
Verbeter leestempo en vlotheid wat lei tot outomatismes
Verbeter leesbegrip
Geniet lees want dit “voel nie soos lees nie”
Geniet dit om sosiaal met hul maats te verkeer, (ontwikkel sosiale vaardighede: deel, neem beurte, respekteer spanmaats, veroordeel nie swak leesvaardighede nie
Leer nuwe woorde aan
Verbeter die werkgeheue, want outomatiese dekodering laat hoërorde-denke plaasvind
Looking for more resources?
Browse the full Yellow Tree shop — phonics, comprehension, Afrikaans, and bundles.
